Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

(DOWNLOAD) "Die man van Quatro" by Calvyn van Niekerk * eBook PDF Kindle ePub Free

Die man van Quatro

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die man van Quatro
  • Author : Calvyn van Niekerk
  • Release Date : January 01, 2019
  • Genre: Science Fiction,Books,Sci-Fi & Fantasy,Mysteries & Thrillers,
  • Pages : * pages
  • Size : 981 KB

Description

"Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel.

Skatryk Patel, groteske oorlewende van ’n strafkamp in Sentraal-Afrika, koester ’n ou wrok wat ten alle koste bevredig moet word. Niks gaan hom stuit nie, ook nie Thinus Olckers nie.

Voor die wraaktogte van beide Olckers en Patel kom stroomop kaptein Dirk Bremer te staan. ’n Man wat hom min aan reëls en prosedure steur.

Dié drie, elk onverbiddelik op soek na sy eie soort geregtigheid, stuur in dolle vaart af op ’n botsing wat die hoogste tol sal eis."


PDF Books Download "Die man van Quatro" Online ePub Kindle